HARRISMITH. – “Vergewe my, asseblief. Pa sou ook gesê het dit is wat julle moet doen.” Dít was gister Martin Brits (28) se boodskap uit die tronk aan sy gesin wat sy pa, ds. Willem Brits (60), se ...
Nie omdat ons wou nie, maar omdat hy op dié stadium alles wil beproef, veral die grense van wat hy mag en nie mag doen nie. Dit het natuurlik gelei na ’n paar harde woorde en ’n raps of twee op die ...